Wateros (astrologie)
Voorkoms
癸丑
Die Wateros (癸丑, guǐchǒu) is die 50ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterosjaar het in 1973 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 3 Februarie 1973 tot 22 Januarie 1974.
Waterosjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Waterosjare:
Jare van die Wateros | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2648 v.C. | 2588 v.C. | 2528 v.C. | 2468 v.C. | 2408 v.C. | 2348 v.C. | 2288 v.C. | 2228 v.C. | 2168 v.C. | 2108 v.C. |
10 | 2048 v.C. | 1988 v.C. | 1928 v.C. | 1868 v.C. | 1808 v.C. | 1748 v.C. | 1688 v.C. | 1628 v.C. | 1568 v.C. | 1508 v.C. |
20 | 1448 v.C. | 1388 v.C. | 1328 v.C. | 1268 v.C. | 1208 v.C. | 1148 v.C. | 1088 v.C. | 1028 v.C. | 968 v.C. | 908 v.C. |
30 | 848 v.C. | 788 v.C. | 728 v.C. | 668 v.C. | 608 v.C. | 548 v.C. | 488 v.C. | 428 v.C. | 368 v.C. | 308 v.C. |
40 | 248 v.C. | 188 v.C. | 128 v.C. | 68 v.C. | 8 v.C. | 53 | 113 | 173 | 233 | 293 |
50 | 353 | 413 | 473 | 533 | 593 | 653 | 713 | 773 | 833 | 893 |
60 | 953 | 1013 | 1073 | 1133 | 1193 | 1253 | 1313 | 1373 | 1433 | 1493 |
70 | 1553 | 1613 | 1673 | 1733 | 1793 | 1853 | 1913 | 1973 | 2033 | 2093 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 728 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Waterrot (壬子) |
Wateros (癸丑) | Volgende teken Houttier (甲寅) → |