Houtaap (astrologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
甲申

Die Houtaap (甲申, jiǎshēn) is die 21ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtaapjaar het in 2004 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 22 Januarie 2004 tot 8 Februarie 2005.

Houtaapjare[wysig | wysig bron]

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houtaapjare:

Jare van die Houtaap
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2677 v.C. 2617 v.C. 2557 v.C. 2497 v.C. 2437 v.C. 2377 v.C. 2317 v.C. 2257 v.C. 2197 v.C. 2137 v.C.
10 2077 v.C. 2017 v.C. 1957 v.C. 1897 v.C. 1837 v.C. 1777 v.C. 1717 v.C. 1657 v.C. 1597 v.C. 1537 v.C.
20 1477 v.C. 1417 v.C. 1357 v.C. 1297 v.C. 1237 v.C. 1177 v.C. 1117 v.C. 1057 v.C. 997 v.C. 937 v.C.
30 877 v.C. 817 v.C. 757 v.C. 697 v.C. 637 v.C. 577 v.C. 517 v.C. 457 v.C. 397 v.C. 337 v.C.
40 277 v.C. 217 v.C. 157 v.C. 97 v.C. 37 v.C. 24 84 144 204 264
50 324 384 444 504 564 624 684 744 804 864
60 924 984 1044 1104 1164 1224 1284 1344 1404 1464
70 1524 1584 1644 1704 1764 1824 1884 1944 2004 2064
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 757 v.C.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Vorige teken
Waterbok (癸未)
Houtaap (甲申) Volgende teken
Houthaan (乙酉)