Indringerspesies van Suider-Afrika
Voorkoms
Hierdie lys bevat spesies wat nie plante is nie en wat uitheems aan Suider-Afrika is en as indringers beskou word.
Afrikaanse naam | Binomiale naam | Engelse naam | Tipe | Inheems in | Status |
Blouwang-sonvis | Lepomis macrochirus | Bluegill sunfish | Varswatervis | Noord-Amerika | Word gemonitor |
Duitse perdeby | Vespula germanica | German wasp | Perdeby | Europa | Navoring deur Karla Haupt, ’n M.Sc.-student aan die Universiteit Stellenbosch. |
Europese kuskrap | Carcinus maenas | European shore crab | Seedier | Europa | Word gemonitor |
Europese perdeby | Polistes dominula | European paper wasp | Perdeby | Europa | Nagevors |
Grootbekbaars | Micropterus salmoides | Largemouth bass | Varswatervis | Noord-Amerika | Word gemonitor |
Indiese spreeu | Acridotheres tristis | Common Myna | Voël | Asië | Word gemonitor |
Kleinbekbaars | Micropterus dolomieu | Smallmouth bass | Varswatervis | Noord-Amerika | Word gemonitor |
Mediterreense mossel | Mytilus galloprovincialis | Mediterranean mussel | Seedier | Middellandse See | Word gemonitor |
Spikkelbaars | Micropterus punctulatus | Spotted bass | Varswatervis | Noord-Amerika | Word gemonitor |
Rooimoeraskreef | Procambarus clarkii | Red swamp crawfish | Varswaterkreef | Noord-Amerika | Word gemonitor |