Indiese spreeu
Voorkoms
Indiese spreeu | |
---|---|
In Kolkata, Indië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. tristis
|
Binomiale naam | |
Acridotheres tristis (Linnaeus, 1766)
| |
Subspesies | |
Acridotheres tristis melanosternus | |
Verspreiding |
Die Indiese spreeu (Acridotheres tristis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in stedelike en voorstedelike gebiede en kom ook om plase voor. Die voël is vanaf Asië ingevoer en die verspreidingsgebied kring maandeliks verder uit. Hulle slaap gewoonlik kommunaal saam en pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 25 cm groot en weeg 65 - 135 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Myna.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Indiese spreeu naby Sukhna-meer Chandigarh in Indië
-
Indiese spreeu in Australië
-
Kuikens in nes
-
Eiers
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
- Indringerspesies van Suider-Afrika
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Acridotheres tristis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Indiese spreeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Indiese spreeu