Inkomati-suierbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Inkomati-suierbekkie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 EN af.svg
Bedreig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Mochokidae
Genus: Chiloglanis
Spesie: C. bifurcus
Binomiale naam
Chiloglanis bifurcus
Jubb & Le Roux, 1969

Die Inkomati-suierbekkie (Chiloglanis bifurcus) is 'n varswater vis wat endemies is aan die Nkomatirivier in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Incomati suckermouth.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se mondskyf is groot en die baarde en dorsale vin is lank. Die stertvin is gevurk met ronde punte. Die vis is lig bruin van kleur met donker bruin skadu kolle. Die vinne is geel met swart rante. Daar is twee swart kolle op die stertvin se basis. Die vis word tot 68 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in rotsagtige stroomversnellings op hoogtes van 900– 1200 m bo seevlak. Hulle vreet bodem ongewerweldes en klein slakke. Die vis broei in die somer. Hierdie spesie word as bedreigd beskou.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]