Gaan na inhoud

Wêreldhandelsorganisasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kenteken van die Wêreldhandelsorganisasie
Lidlande van die Wêreldhandelsorganisasie:

   Lidlande

   Lidlande, tweeledige verteenwoordiging deur die Europese Unie

   Waarnemers

   Nielede

Hoofkwartier van die Wêreldhandelsorganisasie in Genève, Switserland

Die Wêreldhandelsorganisasie (WHO; Engels: World Trade Organization, WTO; Frans: Organisation mondiale du commerce, OMC; Spaans: Organización Mundial de Comercio, OMC) is 'n internasionale organisasie met sy hoofkantoor in Genève, Switserland, wat met die regulering van handel en ekonomiese verhoudings besig is.

Die Wêreldhandelsorganisasie is die opvolger van die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel (GATT), wat van 1948 tot 1994 bestaan het. Die Wêreldhandelsorganisasie is op 15 April 1994 in Marrakesj, Marokko, gestig en op 1 Januarie 1995 dit sy werk opgeneem. Die amptelike tale is Engels, Frans en Spaans.

Die Wêreldhandelsorganisasie is saam met die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank die belangrikste internasionale ekonomiese organisasies, wat handel- en ekonomiese-beleid in die globale spektrum onderhandel. Die Wêreldhandelsorganisasie bestaan uit 164 lidlande, met Engels, Frans en Spaans as sy voertale.[1]

Sekretaris-generaals

[wysig | wysig bron]

Vanaf 1 Januarie 1948 tot 1 Januarie 1995 het die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel bestaan.[2]

  • Ngozi Okonjo-Iweala (Nigerië) sedert 15 Februarie 2021
  • Roberto Azevêdo (Brasilië) 1 September 2013 – 31 Augustus 2020
  • Pascal Lamy (Frankryk) 1 September 2005 – 1 September 2013
  • Supachai Panitchpakdi (Thailand) 1 September 2002 – 1 September 2005
  • Mike Moore (Nieu-Seeland) 1 September 1999 – 1 September 2002
  • Renato Ruggiero (Italië) 1 Mei 1995 – 1 September 1999
  • Peter Sutherland (Ierland) 1 Julie 1993 – 1 Mei 1995
  • Arthur Dunkel (Switserland) 1 Oktober 1980 – 1 Julie 1993
  • Olivier Long (Switserland) 6 Mei 1968 – 1 Oktober 1980
  • Eric Wyndham White (Verenigde Koninkryk) 1 Januarie 1948 – 6 Mei 1968

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • (de) Flemisch, Christiane A., Umfang der Berechtigungen und Verpflichtungen aus völkerrechtlichen Verträgen. Die Frage der unmittelbaren Anwendbarkeit, dargestellt am Beispiel des WTO-Übereinkommens., Peter Lang Verlag, Frankfurt am Main; Berlyn; Brussel; New York; Oxford; Wene; 2002, ISBN 3-631-39689-9.
  • (fr) L’accession de la Chine à l’Organisation mondiale du commerce : les règles internationales et les barrières culturelles internes, Lettre de l’Antenne franco-chinoise, Accessible en ligne: http://papers.ssrn.com/sol3/papers.cfm?abstract_id=924757 Januar 2006, bl. 1–12, par Paolo Farah.
  • (fr) L'organisation mondiale du commerce, par Michel Rainelli, coll. Repères, La Découverte, Julie 2007. ISBN 978-2-7071-5276-3.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) (es) (fr) Amptelike tuisblad
  • (en) International Trade Center
  • (en) Global Trade Watch
  • (en) "World Trade Organization". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Februarie 2021.