Isando
Voorkoms
Isando | |
---|---|
Koördinate: 26°8′38″S 28°12′25″O / 26.14389°S 28.20694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,21 km2 (2,40 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 |
• Digtheid | 2/km2 (5/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 30.8% |
• Swart mense | 69.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 45.5% |
• Zoeloe | 18.2% |
• Noord-Sotho | 18.2% |
• Engels | 9.1% |
• Ander | 9.1% |
Poskode (strate) | 1609 |
Poskode (posbusse) | 1600 |
Skakelkode | 010 |
Isando is 'n nywerheidsgebied suidwes van Kemptonpark, ongeveer 22 km oos van Johannesburg se middestad.
Dit val onder beheer van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpsgebied is op die plaas Witkoppie uitgelê en op 21 Desember 1949 geproklameer. Die naam is uit 'n inheemse swart taal ontleen en verwys na die klank van 'n hamer.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Isando". Sensus 2011.
- ↑ Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 223. Besoek op 5 April 2016.