Italiese tale
Voorkoms
Italiese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
uitgesterf |
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Italo-Kelties Italiese tale |
Onderafdelings: | |
Kaart van die tale wat in die Ystertydperk (omstreeks die 6de eeu v.C.) in Italië gepraat is. |
Die Italiese tale is 'n tak van die Indo-Europese tale, wat in die eeue voor Christus in Italië gepraat is.
Deur die verowering van die gebied deur die SPQR het net die Latynse taal, wat in die gebied van Latium gepraat word, oorleef. Uit die Latynse volkstaal het die Romaanse tale geleidelik ontstaan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Italiese tale.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Italic". Ethnologue. Besoek op 28 Augustus 2020.
- (en) "Italic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Augustus 2020.