Ixia cochlearis
Voorkoms
Ixia cochlearis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. cochlearis
|
Binomiale naam | |
Ixia cochlearis |
Ixia cochlearis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel van die fynbos is. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom naby Stellenbosch in die Jonkershoekvallei voor. Dit is egter laas in 1946 gesien en 'n deeglike ondersoek in die gebied (nou plantasies) het niks opgelewer nie. Dit kan uitgestorwe wees.