Ixia leucantha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ixia leucantha
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
I. leucantha
Binomiale naam
Ixia leucantha
Jacq.
Sinonieme
  • Ixia candida Redouté

Ixia leucantha is 'n meerjarige plant wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Agulhas-vlakte tussen Elim en Baardskeerdersbos voor. Die spesie het reeds 70% van sy habitat verloor weens gewas verbouing. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplant en onbeheerde brande.

Bronne[wysig | wysig bron]