Johannes Theodorus van der Kemp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf J.T. van der Kemp)
Jump to navigation Jump to search
Johannes Theodorus van der Kemp
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Johannes Theodorus van der Kemp in 1835

Gebore (1747-05-17)17 Mei 1747
Rotterdam, Nederland
Oorlede 15 Desember 1811 (op 64)
Kaapstad, Kaapkolonie
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederland
Beroep Militêre offisier, dokter en 'n Nederlandse sendeling

Dr. Johannes Theodorus van der Kemp (174715 Desember 1811) was 'n militêre offisier, dokter en 'n Nederlandse sendeling van die Londense Sendinggenootskap. Hy is in 1747 in Rotterdam gebore. Hy begin sy loopbaan in die leër as 'n luitenant van die Dragonders maar bedank in 1780 en verhuis na Engeland. Nadat hy 'n groot verlies in sy gesin gely het, kom hy tot bekering en word hy in 1799 na die Kaap gestuur as 'n werker van die Londense Sendinggenootskap. Hy probeer homself in die Xhosagebied vestig sonder sukses en stig 'n stasie naby Port Elizabeth, genoem Bethelsdorp. Uit 'n godsdienstige beginsel is hy met 'n Hottentotvrou getroud. Hy is op 15 Desember 1811 oorlede.

Bron[wysig | wysig bron]