Jan Cremer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jan cremer.jpg

Jan Cremer (Nederlands: jɑn ˈkreːmər}}; gebore op 20 April 1940, Enschede, Nederland) is 'n Nederlandse skrywer, fotograaf en skilder. Sy bekendste werk is die roman Ik, Jan Cremer en die opvolg daarop Ik, Jan Cremer, tweede boek . Die publikasie van lg. boek het 'n skandaal in Nederland veroorsaak as gevolg van die boek se eksplisiete seksuele inhoud.[1] Sedertdien is Cremer aktief as fotograaf en skilder.[2][3]

In 1963 het Cremer en skilder Rik van Bentum 'n obskure strokiesprent oor die Profumo skandaal gemaak wat in druk verskyn het twee jaar later.[4]

Openbare versamelings[wysig | wysig bron]

Van die openbare versamelings wat werke hou deur Jan Cremer is:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Wielaert, Jeroen. "Jan Cremer: ik ben vrij fantasieloos" (in Nederlands). Nederlandse Omroep Stichting. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 7 September 2014.
  2. "Jan Cremer" (in Engels). Suite59 Gallery. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2018. Besoek op 7 September 2014.
  3. "Jan Cremer Veiling" (in Nederlands). Adams Amsterdam Auctions. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 7 September 2014.
  4. https://www.lambiek.net/artists/c/cremer_jan.htm

Verdere Leeswerk[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]