Jennifer Zamudio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jennifer Zamudio
Geboortenaam Jennifer Leonie Zamudio
Geboorte 5 Januarie
Gansbaai
Beroep(e) Sangeres
Genre(s) Pop
Instrument(e) Stem
Aktiewe jare 2001 - nou
Etikette Zamudio Musiek Pty Ltd
Webwerf www.jenniferzamudio.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Jennifer Leonie Zamudio is 'n bekende Afrikaanse sangeres wat aanvanklik met pers gekleurde hare en 'n pers sonbril opgetree het.[1] Haar debuutalbum, Leef, is in Maart 2001 deur Sting-rekords uitgereik.[2] Sy het die Noorse wenlied, Hold on, be strong vir die 2008­ Eurovision-liedjiekompetisie na Afrikaans vertaal.[3]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Die lewe is 'n liedjie, 2011 Zamudio Musiek (Edms.) Bpk.
  • Tien - ´n dekade van musiek (2 CDs), 2010 Markon Rekords
  • Hier's My Hart, 2008 Markon Rekords
  • Hoor hoor, 2006 Jennifer Zamudio
  • Hart Se Loper, 2005 Jennifer Zamudio
  • Ek Het Jou Gevind, STING
  • Jy Is Die Een, STING
  • Leef, 2001 STING

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]