Jet Airways

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jet Airways
IATA
9W
ICAO
JAI
Roepsein
JET AIRWAYS
Gestig 1 April 1992
Eerste vlug 5 Mei 1993
Hoofspil Chhatrapati Shivaji Internasionale Lughawe (Moembaai)
Sekondêre spille Lughawe Brussel
Chennai Internasionale Lughawe (Chennai)
Indira Gandhi Internasionale Lughawe (Delhi)
Netaji Subhash Chandra Bose Internasionale Lughawe (Kalkutta)
Fokusstede Sardar Vallabhbhai Patel Internasionale Lughawe (Ahmedabad)
Kempegowda Internasionale Lughawe (Bangalore)
Cochin Internasionale Lughawe (Kochi)
Chaudhary Charan Singh Internasionale Lughawe (Lucknow)
Rajiv Gandhi Internasionale Lughawe (Hyderabad)
Lojaliteitsprogram JetPrivilege
Lughawesitkamer Jet Lounge
Alliansie Etihad Equity Alliance
Dogtermaatskappye Jet Lite
Vlootgrootte 117 (insluitend dogtermaatskappye)
Bestemmings 74[1]
Slagspreuk The Joy of Flying
Houermaatskappy Tailwinds Limited
Hoofkantoor Moembaai, Indië[2]
Sleutelpersone Naresh Goyal, stigter en voorsitter
Cramer Ball, hoof uitvoerende beampte[3]
Subodh Karnik, hoofbedryfsbeampte[4]
Omset Indian Rupee symbol.svg 173 miljard (VS$2.8 miljard) (2012)[5]
Netto wins INR-14.20 miljard (VS$−230 miljoen) (2012)
Webtuiste jetairways.com
jetkonnect.com
'n Nuwe Jet Airways Boeing 777-300ER op 'n toetsvlug
Jet Airways se Airbus A330-202 VT-JWL in Hong Kong

Jet Airways is 'n vername Indiese lugredery gebaseer in Moembaai. Dit is die tweede grootste lugredery in Indië, beide in terme van markaandeel [6] en passasiersgetalle, ná Indigo. [7] Dit onderneem meer as 3 000 vlugte daagliks na 74 bestemmings wêreldwyd. Sy belangrikste sentrum is Mumbai, met sekondêre spille in Delhi, Kalkutta, Chennai en Bangalore.[8]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Jet Airways Network”. Jet Airways. URL besoek op 30 Augustus 2014.
  2. Airline Membership”. IATA. URL besoek op 12 Junie 2011.
  3. Jet Airways Appoints Cramer Ball As New CEO”. NDTV: 27 Mei 2014. URL besoek op 1 Junie 2014.
  4. "Jet Airways appoints new Management team". news.biharprabha.com. IANS. 25 Julie 2014. Besoek op 27 Julie 2014. 
  5. BSE Plus”. Bseindia.com. URL besoek op 8 September 2010.
  6. Thomas, J (18 Augustus 2012). "IndiGo topples Jet Group as No. 1 airline". Timesofindia.indiatimes.com. Besoek op 19 Augustus 2012. 
  7. "Jet Airways inks ties with Group CentrumDirect for forex services". The Economic Times. 17 Januarie 2013. Besoek op 17 Januarie 2013. 
  8. Fact Sheet”. Jet Airways. URL besoek op 9 Desember 2010.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.