17 April
Voorkoms
<< | April 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | ||||
Al die dae |
17 April is die 107de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (108ste in skrikkeljare). Daar volg nog 258 dae in die res van die jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1447 – Pous Nicolaas V stel Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II) aan as biskop van Trieste.
- 1492 – Christophorus Columbus teken 'n kontrak met Spanje om na Asië te seil vir speserye.
- 1521 – Martin Luther word ge-ekskommunikeer.
- 1524 – Giovanni da Verrazano bereik New York-hawe.
- 1594 – Pous Clemens VIII verklaar St. Hyacinth heilig.
- 1861 – Amerikaanse Burgeroorlog: Virginië skei af van die VSA.
- 1895 – Die Eerste Chinees-Japannese Oorlog kom tot 'n einde.
- 1924 – Die Metro-Goldwyn-Mayer-ateljee word geopen.
- 1941 – Joego-Slawië gee oor aan Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 1946 – Sirië word van Frankryk onafhanklik.
- 1961 – Die Bay of Pigs-inval van Kuba begin.
- 1964 – Ford-motormaatskappy onthul die Mustang-motorvoertuig.
- 1969 – Sirhan Sirhan word gevonnis vir die sluipmoord op Robert F. Kennedy.
- 1969 – Die voorsitter van die Kommuniste-party in Tsjeggo-Slowakye, Alexander Dubcek, word ontslaan.
- 1970 – Die Apollo 13-ruimtetuig keer veilig terug aarde toe, na 'n suurstoflekkasie aanboord.
- 1975 – Die Khmer Rouge neem Kambodja oor.
- 1992 – Joego-Slawië erken die onafhanklikheid van Bosnië-Herzegowina.
- 2001 – Dwaalboeke kom tot stand met die loodsing van BookCrossing.com
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1598 – Giovanni Battista Riccioli, Italiaanse astronoom en 'n Katolieke priester († 1671).
- 1837 – J.P. Morgan, finansier, kunsversamelaar, filantroop († 1913).
- 1882 – Artur Schnabel, Oostenrykse pianis († 1951).
- 1885 – Isak Dinesen, skrywer († 1962).
- 1893 – Irene Castle, danseres († 1969).
- 1894 – Nikita Chroesjtsjof, Russiese politikus en partyleier († 1971).
- 1897 – Thornton Wilder, Amerikaanse skrywer en wenner van Pulitzerprys vir Fiksie († 1975).
- 1903 – Morgan Taylor, atleet.
- 1915 – Joe Foss, soldaat, politikus(† 2003).
- 1918 – William Holden, Amerikaanse akteur († 1981).
- 1923 – Lindsay Anderson, regisseur († 1994).
- 1923 – Harry Reasoner, joernalis († 1991).
- 1927 – Margot Honecker, Duitse politikus († 2016).
- 1929 – James Last, musikant.
- 1940 – Anja Silja, sopraan.
- 1948 – Jan Hammer, komponis.
- 1951 – Olivia Hussey, Engelse aktrise.
- 1954 – Blackbyrd McKnight, musikant (P Funk).
- 1954 – Riccardo Patrese, Italiaanse Formule Eenrenjaer.
- 1957 – Nick Hornby, skrywer.
- 1967 – Liz Phair, musikant.
- 1972 – Jennifer Garner, Amerikaanse aktrise.
- 1974 – Victoria Beckham, Engelse popsangeres.
- 1984 – Rosanna Davison, Ierse aktrise, sanger, model en Mej Wêreld 2003.
- 1985 – Rooney Mara, Amerikaanse aktrise.
- 1986 – Romain Grosjean, Franse oud-Formule Eenrenjaer.
- 1991 – Tessa James, Australiese aktrise.
- 1996 – Lorna Fitzgerald, Engelse aktrise.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 858 – Pous Benedictus III, die 104de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1695 – Juana Inés de la Cruz, Meksikaanse digteres.
- 1790 – Benjamin Franklin, Amerikaanse politikus en wetenskaplike (* 1706).
- 1892 – Alexander Mackenzie, Kanadese bouaannemer, koerantuitgewer en staatsman, Eerste Minister van Kanada (* 1822).
- 1929 – Sir Thomas Smartt, leier van die Unionisteparty en kabinetsminister (* 1858).
- 1968 – Mikro (skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn), Afrikaanse skrywer (* 1903).
- 1986 – Marcel Dassault, stigter van die voorloper van die Franse vliegtuigvervaardiger Dassault Aviation (* 1892).
- 2014 – Gabriel García Márquez, Colombiaanse skrywer (* 1927).
- 2016 – Ann Nosworthy, Suid-Afrikaanse olieverfskilder (* 1927).
Vakansies, vierings en gedenkdae
[wysig | wysig bron]- Feesdag van Pous Anicetus van die Rooms-Katolieke Kerk.
- Feesdag van Pous Aleksander I van Alexandrië volgens die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 April. |