Jingpho
Voorkoms
Jingpho Jinghpaw/ဈိာင်ေဖါစ် | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië Mianmar Volksrepubliek China | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 940 000[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Sal Jinghpaw-Luish Jingpho | |
Skrifstelsel: | Birmaanse skrif Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | kac
| |
ISO 639-3: | kac
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Jingpho (Jinghpaw, Chingp'o, Jìngphòʔ gà / ဈိာင်ေဖါစ်) of Kachin (Birmaans: ကချင်ဘာသာ, [kətɕɪ̀ɰ̃ bàðà]) is 'n Sino-Tibettaanse taal wat deur 940 000 mense gepraat word, veral in die Kachin-deelstaat in Noord-Mianmar en die aangrensende Yunnanprovinsie in die suide van die Volksrepubliek China. Die Turung in die Indiese deelstaat Assam praat 'n Jingpho-dialek met baie Assamese leenwoorde, Singpho, genoem.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Jingpho". Ethnologue. Besoek op 27 April 2021.