John Lennon
Voorkoms
John Lennon | |
---|---|
John Lennon in 1969 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | John Winston Lennon |
Gebore | 9 Oktober 1940 Liverpool, Engeland (Verenigde Koninkryk) |
Sterf | 8 Desember 1980 (op 40) New York Stad, New York (Verenigde State van Amerika) |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Musikant, sanger, liedjieskrywer, platevervaardiger, kunstenaar, skrywer, akteur, aktivis |
Instrumente | Stem, klavier, harmonika, kitaar, perkussie |
Jare aktief | 1957–75, 1980 |
Etikette | Parlophone, Capitol, Apple, Geffen, Polydor |
Assosiasies | The Quarrymen, The Beatles, Plastic Ono Band, the Dirty Mac, Yoko Ono, David Bowie, Elton John |
Webwerf | johnlennon.com |
John Lennon (9 Oktober 1940 – 8 Desember 1980) was 'n Engelse sanger en musikant. Hy was 'n rockster, kitaarspeler en liedjieskrywer wat saam met Paul McCartney die meeste van die Beatles-liedjies geskryf het. Hy het in 1969 met Yoko Ono getrou en na New York Stad verhuis. Lennon is op 8 Desember 1980 deur Mark David Chapman in New York Stad vermoor.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Gebore in Liverpool.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie John Lennon.
- (en) Double Fantasy
- (en) johnlennon.com