Jordaaniella maritima
Voorkoms
Jordaaniella maritima | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Jordaaniella |
Spesie: | J. maritima
|
Binomiale naam | |
Jordaaniella maritima (L.Bolus) van Jaarsv., (2002 gepubl. 2001)
| |
Sinonieme | |
|
Jordaaniella maritima is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die die Wes-Kaap en kom by Stilbaai voor. Die plant is egter in 1925 laas gesien en is deel van die fynbos.