Joubertsbrakbossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Joubertsbrakbossie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. sarcophylla
Binomiale naam
Galenia sarcophylla
Sond.

Joubertsbrakbossie[1] (Galenia sarcophylla Fenzl) is 'n plantjie uit die vygiefamilie wat aan Suid-Afrika inheems maar nie endemies is nie. Dit kom veral in die sukkulente Karoo en in die westelike helfte van Suid-Afrika, maar ook in Namibië voor.[2]

Dit is ook een van die spesies wat saam met duinekool kenmerkend aan die gematigde soutmoerasse van die riviermondings is.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. ook: beslyn, porselyn, joubertsbrak, vanwyksbrak
  2. SANBI-rroilys.