Junior Bokke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Afrika o/20
Bok-logo.jpg
Unie Suid-Afrikaanse Rugbyunie
Bynaam(e) Baba Bokke
Afrigter(s) Vlag van Suid-Afrika Dawie Theron
Kaptein(s) Vlag van Suid-Afrika Hanro Liebenberg
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State
(6 Junie 2008)
Grootste oorwinning
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State
(6 Junie 2008)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 7 – 36 Nieu-Seeland o/20 Vlag van Nieu-Seeland
(17 Junie 2010)
Wêreldbeker
Verskynings 8 (Eerste in 2008)
Beste uitslag Wenner (2012)
Amptelike webwerf
www.sarugby.co.za/teams?task=getTeam&teamid=junior
Unie webwerf
www.sarugby.net

Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan. Hulle neem sedert 2008 aan die IRR se Junior Rugbywêreldbeker deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die "Baby Blacks" met 22-16 op Nuweland verslaan het.[1]

Resultate[wysig | wysig bron]

2008 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 108–18 Vlag van Verenigde State Verenigde State
Poel 72–3 Vlag van Skotland Skotland
Poel 16–11 Vlag van Samoa Samoa
Halfeindronde 18–26 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 43–18 Vlag van Wallis Wallis

2009 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 36–10 Vlag van Fidji Fidji
Poel 65–3 Vlag van Italië Italië
Poel 43–27 Vlag van Frankryk Frankryk
Halfeindronde 21–40 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 32–5 Vlag van Australië Australië

2010 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 40–14 Vlag van Tonga Tonga
Poel 73–0 Vlag van Skotland Skotland
Poel 35–42 Vlag van Australië Australië
Halfeindronde 7–36 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
3de plek 27–22 Vlag van Engeland Engeland

2011 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–0 Vlag van Skotland Skotland
Poel 42–26 Flag of Ireland Ierland
Poel 20–26 Vlag van Engeland Engeland
Uitspeel 57– 15 Flag of Ireland Ierland
5de plek 104– 17 Vlag van Fidji Fidji

2012 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 19–23 Flag of Ireland Ierland
Poel 52–3 Vlag van Italië Italië
Poel 20–26 Vlag van Engeland Engeland
Halfeindronde 35–3 Vlag van Argentinië Argentinië
1ste plek 22–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

2013 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 97–0 Vlag van Verenigde State Verenigde State
Poel 31–24 Vlag van Engeland Engeland
Poel 26–19 Vlag van Frankryk Frankryk
Halfeindronde 17–18 Vlag van Wallis Wallis
3de plek 41–34 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

2014 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 61–5 Vlag van Skotland Skotland
Poel 33–24 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Poel 21–8 Vlag van Samoa Samoa
Halfeindronde 32–25 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1ste plek 20–21 Vlag van Engeland Engeland

2015 Junior Wêreldkampioenskappe

Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–5 Vlag van Italië Italië
Poel 40–8 Vlag van Samoa Samoa
Poel 46–13 Vlag van Australië Australië
Halfeindronde 20–28 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 31–18 Vlag van Frankryk Frankryk

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Wêreldkampioen!, Volksblad, 22 Junie 2012