Rugbywêreldbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Webb Ellis-beker is op die spel tydens rugbywêreldbeker-byeenkomste.

Die Rugbywêreldbeker is 'n internasionale rugbykompetisie wat elke 4 jaar gehou word en wat die rugbywêreldkampioene bepaal. Die kompetisie is een van die grootste sportgeleenthede ter wêreld saam met die Sokker-Wêreldbeker en die Olimpiese Somerspele.

Daar is slegs plek vir 20 spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Spanne wat die uitklopfase van die vorige toernooi behaal het kwalifiseer outomaties vir die volgende toernooi.

Oor die agt kampioenskappe wat al aangebied is het vier lande al die titel ingepalm. Nieu-Seeland het al 'n rekord van drie keer gewen. Australië en Suid-Afrika het al twee keer gewen. Engeland het een titel ingepalm.

Die eerste rugbywêreldbeker het in 1987 in Australië en Nieu-Seeland plaasgevind. Die volgende wêreldbeker sal in 2019 in Japan plaasvind. Nieu-Seeland is tans die wêreldkampioene.

Uitslae[wysig | wysig bron]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1987
Oorsig
Vlag van Australië Australië &
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 29 – 9 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Wallis Wallis 22 – 21 Vlag van Australië Australië 16
1991
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland,
Vlag van Frankryk Frankryk,
IRFU flag.svg Ierland,
Vlag van Skotland Skotland &
Vlag van Wallis Wallis
Vlag van Australië Australië 12 – 6 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 13 – 6 Vlag van Skotland Skotland 16
1995
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 – 12
(e.t.)
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Frankryk Frankryk 19 – 9 Vlag van Engeland Engeland 16
1999
Oorsig
Vlag van Wallis Wallis Vlag van Australië Australië 35 – 12 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 22 – 18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 20
2003
Oorsig
Vlag van Australië Australië Vlag van Engeland Engeland 20 – 17
(e.t.)
Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 40 – 13 Vlag van Frankryk Frankryk 20
2007
Oorsig
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 – 6 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Argentinië Argentinië 34 – 10 Vlag van Frankryk Frankryk 20
2011
Oorsig
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 8 – 7 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Australië Australië 21 – 18 Vlag van Wallis Wallis 20
2015
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 34 – 17 Vlag van Australië Australië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 24 – 13 Vlag van Argentinië Argentinië 20
2019
Oorsig
Vlag van Japan Japan

Statistiek[wysig | wysig bron]

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Nasie  Wêreldkampioen   Tweede plek   Derde plek   Vierde plek   Kwarteindronde   Top-8-verskynings 
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 (1987, 2011, 2015) 1 (1995) 2 (1991, 2003) 1 (1999) 1 (2007) 8
Vlag van Australië Australië 2 (1991, 1999) 2 (2003, 2015) 1 (2011) 1 (1987) 2 (1995, 2007) 8
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 (1995, 2007) 0 2 (1999, 2015) 0 2 (2003, 2011) 6
Vlag van Engeland Engeland 1 (2003) 2 (1991, 2007) 0 1 (1995) 3 (1987, 1999, 2011) 7
Vlag van Frankryk Frankryk 0 3 (1987, 1999, 2011) 1 (1995) 2 (2003, 2007) 2 (1991, 1995) 8
Vlag van Wallis Wallis 0 0 1 (1987) 1 (2011) 3 (1999, 2003, 2015) 5
Vlag van Argentinië Argentinië 0 0 1 (2007) 1 (2015) 2 (1999, 2011) 4
Vlag van Skotland Skotland 0 0 0 1 (1991) 6 (1987, 1995, 1999, 2003, 2007, 2015) 7
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland 0 0 0 0 6 (1987, 1991, 1995, 2003, 2011, 2015) 6
Vlag van Fidji Fidji 0 0 0 0 2 (1987, 2007) 2
Vlag van Samoa Samoa 0 0 0 0 2 (1991, 1995) 2
Vlag van Kanada Kanada 0 0 0 0 1 (1991) 1

Eerste deelnames[wysig | wysig bron]

1987 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Australië Australië Vlag van Engeland Engeland Vlag van Fidji Fidji
Vlag van Frankryk Frankryk Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland Vlag van Italië Italië Vlag van Japan Japan
Vlag van Kanada Kanada Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Roemenië Roemenië Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Tonga Tonga Vlag van Verenigde State Verenigde State Vlag van Wallis Wallis Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
1991 Vlag van Samoa Samoa      
1995 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika    
1999 Vlag van Namibië Namibië Vlag van Spanje Spanje Vlag van Uruguay Uruguay  
2003 Vlag van Georgië (land) Georgië      
2007 Vlag van Portugal Portugal      
2011 Vlag van Rusland Rusland      
2015 geen      

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Rugbywêreldbeker Rugbyball2.jpg

Australië en Nieu-Seeland 1987 - Engeland 1991 - Suid-Afrika 1995 - Wallis 1999 - Australië 2003 - Frankryk 2007 - Nieu-Seeland 2011 - Engeland 2015 - Japan 2019