Justin Basson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Justin Basson Sportportaal
Volle naam Justin Johan Basson
Bynaam Voete
Geboortedatum 10 Februarie 1994 (1994-02-10) (24 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 194 cm
Gewig 116 kg
Skool Hoër Landbouskool Boland Paarl
Universiteit Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT)
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Slot
Huidige span Cheetahs
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2016 CUT Ixias
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2015– VS Cheetahs 31 (10)
korrek soos op 22 April 2018.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2017– Cheetahs 18 (5)
korrek soos op 22 April 2018.

Justin Johan Basson (*10 Februarie 1994, Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Cheetahs in Pro14 en die Vrystaat Cheetahs om die Curriebeker speel.[1] Sy gereelde posisie is op slot.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Na sy hoërskoolopleiding het Basson by die Blou Bulle-Akademie aangesluit voor die 2013 seisoen. [2] Hy was een van die eerste-keuse slotte vir die Blou Bulle o/19 tydens die onder-19 Provinsiale Kampioenskappe in 2013. Hy was op die veld met hul 37-21 halfeindoorwinning oor die Luiperds o/19[3] en ook in die eindstryd toe die Blou Bulle as kampioene gekroon is na hulle hul Gautengse teenstanders, die Goue Leeus o/19, in Durban met 35-23 geklop het.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]