Kaapse berglyster
Voorkoms
Kaapse berglyster | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. frenatus
|
Binomiale naam | |
Chaetops frenatus (Temminck, 1826)
|
Die Kaapse berglyster (Chaetops frenatus) is endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike hoogtetrekvoël teen rotsagtige hange. Hulle kom gewoonlik in klein groepies voor. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 50 - 72 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape rockjumper.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Chaetops frenatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)