Kalyan-Dombivali
Voorkoms
Kalyan-Dombivali कल्याण डोंबिवली | |
---|---|
Stad | |
Hoofkwartier van die Kalyan-Dombivali Munisipale korporasie. | |
Koördinate: 19°14′00″N 73°08′00″O / 19.23333°N 73.13333°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Maharasjtra |
Distrik | Thane |
Stigting | 1982 |
• Tipe | Kalyan-Dombivali Munisipale Korporasie |
Oppervlak | |
• Totaal | 137,15 km2 (52,95 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 246 381 |
• Digtheid | 8 700/km2 (23 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Webwerf | www.kdmc.gov.in/ |
Kalyan-Dombivali (Marathi: कल्याण डोंबिवली, Kalyāṇ-Ḍombivlī) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra met 'n bevolking van 1 246 381 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Maharasjtra se hoofstad en Indië se grootste stad Moembaai geleë. Kalyan-Dombivali bestaan uit die twee susterstede Pimpri en Chinchwad en is op 11 Oktober 1982 gestig.