Kamtsjatka-bruinbeer
Voorkoms
Die Kamtsjatka-bruinbeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | U. a. beringianus
|
Trinomiale naam | |
Ursus arctos beringianus Middendorff, 1851
| |
Verspreiding van Ursus arctos beringianus | |
Sinonieme | |
kolymensis Ognev, 1924 |
Die Kamtsjatka-bruinbeer (Ursus arctos beringianus) is 'n bruinbeer en een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom. Dit word op die Kamtsjatka-skiereiland, die Koeril-eilande, wes van die See van Ochotsk en op die Sjantar-eilande aangetref. Dit is nou verwant aan die bruinbere van Alaska. Kamtsjatka-bruinbere is van die mees gesogte diere om in Rusland te jag en kliënte betaal duisende rande om een te kan skiet.