Bruinbeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ursus arctos)
Jump to navigation Jump to search
Bruinbeer
Tydperk: 0.5–0 m. jaar gelede
Middel Pleistoseen-Holoseen
'n Bruinbeer (U. arctos) in Alaska
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Ursidae
Genus: Ursus
Spesie: U. arctos
Binomiale naam
Ursus arctos
Linnaeus, 1758
Verspreiding
Verspreiding
Subspesies

16, sien teks

Die bruinbeer (Ursus arctos) is 'n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasië voor. Hulle kan 130 tot 700 kg (300-1500 pond) weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.

Subspesies[wysig | wysig bron]

  • Bruinbeer, Ursus arctos
    • U. a. arctos
    • U. a. alascensis
    • Oos-Siberiese bruinbeer, U. a. collaris
    • Kamtsjatka-bruinbeer, U. a. beringianus
    • U. a. crowtheri
    • U. a. dalli
    • U. a. gobiensis
    • Grysbeer (of grizzlybeer), U. a. horribilis
    • U. a. isabellinus
    • U. a. lasiotus
    • Kodiakbeer, U. a. middendorffi
    • U. a. nelsoni
    • U. a. piscator
    • U. a. pruinosus
    • U. a. sitkensis
    • U. a. syriacus (Siberiese bruinbeer)

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. McLellan, B. N., Servheen, C. & Huber, D. (2008). "Ursus arctos". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2013-10-05. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]