Crassula arborescens
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Karooplakkiebos)
Karooplakkiebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Saxifragales |
Familie: | Crassulaceae |
Genus: | Crassula |
Spesie: | C. arborescens
|
Binomiale naam | |
Crassula arborescens (Mill.) Willd., (1798)
| |
Sinonieme | |
|
Die karooplakkiebos (Crassula arborescens) is 'n vetplant wat deel is van die Crassulaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie het twee subspesies:
- Crassula arborescens subsp. arborescens
- Crassula arborescens subsp. undulatifolia Toelken