Witsering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kirkia acuminata)
Jump to navigation Jump to search
Witsering
Nasionale nommer: 267 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Kirkiaceae
Genus: Kirkia
Spesie: K. acuminata
Binomiale naam
Kirkia acuminata
Oliv.
Sinonieme

Kirkia pubescens Burtt Davy

Die Witsering (Kirkia acuminata) is 'n middelgroot, bladwisselende boom wat voorkom op rotsagtige plekke in bosveld in Zimbabwe, die noorde van Mosambiek, die ooste van Botswana en die noorde van Suid-Afrika. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Kaokoland. Die boom se nasionale nommer is 267.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 106. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]