Kirkoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kirkoek

كركوك
Kirkoek is in Irak
Kirkoek
Kirkoek
Koördinate: 35°28′0″N 44°19′0″O / 35.46667°N 44.31667°O / 35.46667; 44.31667
LandVlag van Irak Irak
Hoogte
350 m (1 150 ft)
Bevolking
 • Totaal902 520
TydsoneUTC+3

Kirkoek (Arabies: كركوك, Koerdies: Kerkûk) is 'n bekende oliestad in noordelike Irak, wat 236 km noord van Bagdad geleë is. Die stad het 'n bevolking van 902 520 in 2013 gehad.[1] Kirkoek is veral bekend vir sy multikulturele diversiteit en word daarom die "kulturele hoofstad van Irak" genoem.

Verwysings[wysig | wysig bron]