Kleinkop-vlieënde vis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kleinkop-vlieënde vis
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. p. altipennis
Binomiale naam
Cheilopogon pinnatibarbatus altipennis
(Valenciennes, 1847)

Die Kleinkop-vlieënde vis (Cheilopogon pinnatibarbatus altipennis) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom en in Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Kosibaai. Die vis vermy tropiese areas. In Engels staan die vis bekend as die Smallhead flyingfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die uitstaande kenmerk is die lang pektorale vinne wat amper tot by die stertvin reik. Die volwassenes is donker blou aan die bokant en silwer wit aan die onderkant. Die dorsale vin kan 'n kol of kolletjies op hê en word 46 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis verkies water wat tussen 15 - 20 °C is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]