Exocoetidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Exocoetidae
Sailfin flyingfish.jpg
Parexocoetus brachypterus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Exocoetidae
Genera

Die Vlieënde visse (Exocoetidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Beloniformes. Daar is sewe genera met sestig spesies wat hoort tot dié familie en twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig | wysig bron]

Die familie se lywe is lank en half silindries na plat. Die pektorale vinne is vergroot en reik tot amper by die stertvin, die dorsale en anale vinne is agter naby die stertvin. Die stertvin is gevurk en die onderste lob is langer as die boonste lob. Die familie se grootte wissel van 11 – 46 cm.

Genus[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cheilopogon

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]