Kleinwindswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kleinwindswael
Kleinwindswael in Indië.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Apus
Spesie: A. affinis
Binomiale naam
Apus affinis
(JE Gray, 1830)
██ Somer ██ Heel jaar woonagtig[2]

██ Somer ██ Heel jaar woonagtig[2]

Die Kleinwindswael (Apus affinis) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Hulle word dikwels in dorpe gesien. Die voël is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan die voël as die Little Swift bekend.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die windswael is klein met 'n vierkantige stert, 'n breë wit kruisvlek wat om die sye vou. Daar is 'n groot wit vlek op die keel. In vlug lyk die voël kort en plomp, terwyl die vlerke kort en gerond is. Die voël is kleiner as die gevlekte stekelstert, met geen wit streep oor die pens nie.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus affinis

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Apus affinis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. Phil Chantler & Gerald Driessens (2000). A Guide to the Swifts and Tree Swifts of the World. Pica Press. ISBN 1-873403-83-6.