Kniphofia evansii
Voorkoms
Kniphofia evansii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. evansii
|
Binomiale naam | |
Kniphofia evansii Baker, (1895)
|
Kniphofia evansii is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit in die Drakensberge voorkom op hoogtes van 1900-2300 m. Die plant word as seldsaam beskou.