Kurkbasklapper
Voorkoms
Kurkbasklapper Geelklapper | |
---|---|
'n Kurkbasklapper in die Waterberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. cocculoides
|
Binomiale naam | |
Strychnos cocculoides Baker, (1895)
| |
Sinonieme | |
|
Die kurkbasklapper (Strychnos cocculoides) is 'n boom wat inheems in Suid-Afrika is en voorkom in Mpumalanga en Limpopo. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die boom groei in bosveld op sandgrond of rotsagtige heuwels.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Klappers
-
Klappers van nader
-
Stam
-
Bas
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kurkbasklapper.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kurkbasklapper
Kategorieë:
- Strychnos
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Botswana
- Flora van Burundi
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Gaboen
- Flora van Kenia
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van die Republiek die Kongo
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe