Lachenalia perryae
Voorkoms
Lachenalia perryae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. perryae
|
Binomiale naam | |
Lachenalia perryae G.D.Duncan, (1996)
|
Lachenalia perryae is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Worcester tot by Albertinia voor en verder ooswaarts tot in die Oos-Kaap.