Laersdrif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laersdrif
NG-klipkerk te Laersdrif
NG-klipkerk te Laersdrif
Ligging van Laersdrif op 'n kaart (Limpopo)
Laersdrif
Laersdrif
 Laersdrif se ligging in Limpopo
Koördinate: 25°21′58″S 29°51′25″O / 25.36611°S 29.85694°O / -25.36611; 29.85694Koördinate: 25°21′58″S 29°51′25″O / 25.36611°S 29.85694°O / -25.36611; 29.85694
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Sekhukhune
Munisipaliteit Elias Motsoaledi
Stigting 1907
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,06 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 218
 - Digtheid 546/km² (1 414,1/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 2.6%
 • Indiër/Asiër 0.5%
 • Kleurling 0.9%
 • Swart 96.1%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 49.1%
 • Ndebele 38.0%
 • Zoeloe 4.7%
 • Afrikaans 3.6%
 • Ander 4.6%
Poskode (strate) 1065
Poskode (posbusse) 1065
Skakelkode(s) 013

Laersdrif is 'n nedersetting hoofsaaklik vir Swartes in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 15 km van die dorp Roossenekal af.

Ná die Tweede Vryheidsoorlog het die NG Kerk by Laersdrif 'n nedersetting vir armblankes gestig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Laersdrif". Sensus 2011.