Marble Hall

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marble Hall
Ligging van Marble Hall op 'n kaart (Limpopo)
Marble Hall
Marble Hall
 Marble Hall se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°58′S 29°17′O / 24.967°S 29.283°O / -24.967; 29.283Koördinate: 24°58′S 29°17′O / 24.967°S 29.283°O / -24.967; 29.283
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Sekhukhune
Munisipaliteit Ephraim Mogale
Stigting 1945
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 16,49 km²  (6,4 vk m)
Hoogte 910 m (2 986 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 687
 - Digtheid 163/km² (422,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 34.5%
 • Indiër/Asiër 4.6%
 • Kleurling 0.7%
 • Swart 59.1%
 • Ander 1.2%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 35.1%
 • Noord-Sotho 30.6%
 • Engels 12.0%
 • Tsonga 4.3%
 • Ander 18.0%
Poskode (strate) 0450
Poskode (posbusse) 0450
Skakelkode(s) 013

Marble Hall is 'n groot dorp in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

In 1947 het ene mev. Visagie marmer ontdek in Marble Hall. Marmer word egter lankal nie meer hier ontgin nie. Die dorp is in 1942 opgemeet en in 1945 geproklameer.

Omgewing[wysig | wysig bron]

Die N11 nasionale pad gaan deur Marble Hall. Die belangrikste landbougewasse in die distrik is koring en sitrus.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Marble Hall". Sensus 2011.