Steelpoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Steelpoort
Ligging van Steelpoort op 'n kaart (Limpopo)
Steelpoort
Steelpoort
 Steelpoort se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°43′S 30°12′O / 24.717°S 30.200°O / -24.717; 30.200Koördinate: 24°43′S 30°12′O / 24.717°S 30.200°O / -24.717; 30.200
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Sekhukhune
Munisipaliteit Groter Tubatse
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 3,11 km²  (1,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 105
 - Digtheid 355/km² (919,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 28.5%
 • Indiër/Asiër 1.2%
 • Kleurling 4.2%
 • Swart 66.0%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 34.5%
 • Afrikaans 33.3%
 • Engels 11.7%
 • Zoeloe 3.6%
 • Ander 17.0%
Poskode (strate) 1133
Poskode (posbusse) 1133
Skakelkode(s) 013
Gelaagde stollingsgesteentes naby Steelpoort

Steelpoort is 'n dorpie in Limpopo, Suid-Afrika. Die R555 hoofweg gaan deur die dorp en Burgersfort is die naaste groot dorp.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Nadat magnetiet en chroom hier ontdek is, is 'n spoorlyn tussen Lydenburg en Steelpoort in 1924 gebou.

Die naam het ontstaan toe 'n Voortrekker in die 1840's 'n olifant hier in die skemer geskiet het. Die volgende oggend was die tande van die olifant weg. Na 'n groot soektog is die tande in 'n medereisiger se besit gevind. Hulle het toe die poort Olifantspoort en die rivier Steelpoort genoem.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Steelpoort”. Sensus 2011.