Lawaaiskurwepadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Lawaaiskurwepadda
Amietophrynus rangeri Raucous toad Probable mature female IMG 3715.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. rangeri
Binomiale naam
Amietophrynus rangeri
(Hewitt, 1935)
Sinonieme

Bufo regularis rangeri Hewitt, 1935 Bufo rangeri – Poynton, 1964

Die lawaaiskurwepadda (Amietophrynus rangeri) is 'n padda wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom voor in die sentrale, ooste en die suide van die land. Die padda is 8 – 10 cm lank en lyk amper soos die gorrelskurwepadda behalwe dat dit nie rooi vlekke aan die dye het nie. Die padda is sandbruin of grys met 'n knopperige vel. Hulle hoofvoedsel is insekte en wurms.

Dorsale aansig, waarskynlik 'n volwasse wyfie.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]