Letsitele
Voorkoms
Letsitele | |
---|---|
Koördinate: 23°53′S 30°24′O / 23.883°S 30.400°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Groter Tzaneen |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,36 km2 (0,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 406 |
• Digtheid | 299/km2 (770/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 80.8% |
• Swart mense | 17.7% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 81.3% |
• Tsonga | 7.9% |
• Engels | 4.2% |
• Noord-Sotho | 2.2% |
• Ander | 4.1% |
Poskode (strate) | 0885 |
Poskode (posbusse) | 0885 |
Skakelkode | 015 |
Letsitele is 'n nedersetting in die Letabavallei van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Dit is 'n gebied wat uiters geskik is vir vrugte- en ander gewasboerdery, veral weens die warm klimaat en volop water vir besproeiing.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Letsitele". Sensus 2011.