Humulani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Humulani
Humulani is in Limpopo
Humulani
Humulani
 Humulani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°53′4″S 31°4′29″O / 23.88444°S 31.07472°O / -23.88444; 31.07472Koördinate: 23°53′4″S 31°4′29″O / 23.88444°S 31.07472°O / -23.88444; 31.07472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal12,99 km2 (5,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal25 760
Rasverdeling (2011)
 • Indiër/Asiër0.1%
 • Kleurling0.1%
 • Swart99.8%
Taal (2011)
 • Tsonga94.7%
 • Sotho1.9%
 • Noord-Sotho1.5%
 • Ander1.9%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015

Humulani is 'n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71 teerpad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 25 760 gehad.

Sien ook[wysig | wysig bron]