Ben Farm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ben Farm
Ben Farm is in Limpopo
Ben Farm
Ben Farm
 Ben Farm se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°54′20″S 31°2′40″O / 23.90556°S 31.04444°O / -23.90556; 31.04444Koördinate: 23°54′20″S 31°2′40″O / 23.90556°S 31.04444°O / -23.90556; 31.04444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal7,49 km2 (2,89 vk. myl)
Hoogte
686 m (2 251 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 757
 • Digtheid1 703/km2 (4 410/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Kleurling0.3%
 • Swart99.6%
Taal (2011)
 • Tsonga81.8%
 • Noord-Sotho10.8%
 • Sotho3.3%
 • Ander4.1%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015

Ben Farm is vier township-gedeeltes (A, B, C en Ben Farm) naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71 teerpad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 12 757 gehad.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Ben Farm". Sensus 2011.