Modjadji Hoofkraal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Modjadji Hoofkraal
Ligging van Modjadji Hoofkraal op 'n kaart (Limpopo)
Modjadji Hoofkraal
Modjadji Hoofkraal
 Modjadji Hoofkraal se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°37′47″S 30°20′46″O / 23.62972°S 30.34611°O / -23.62972; 30.34611Koördinate: 23°37′47″S 30°20′46″O / 23.62972°S 30.34611°O / -23.62972; 30.34611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Mopani
Munisipaliteit Groter Letaba
Oppervlak[1]
 - Dorp 3,25 km²  (1,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 745
 - Digtheid 537/km² (1 390,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Kleurling 0,1%
 • Swart 99,8%
 • Ander 0,1%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 64,7%
 • Suid-Sotho 30,6%
 • Afrikaans 2,4%
 • Gebaretaal 0,8%
 • Ander 1,5%

Modjadji Hoofkraal is 'n nedersetting oos van Duiwelskloof, in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Op die berghange bokant die Hoofkraal kom die beskermde Modjadji-broodboom (Encephalartos transvenosus) in groot hoeveelhede voor.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]