Haenertsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Haenertsburg
Ligging van Haenertsburg op 'n kaart (Limpopo)
Haenertsburg
Haenertsburg
Koördinate: 23°56′S 29°57′O Koördinate: 23°56′S 29°57′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Mopani
Plaaslike Munisipaliteit Groter Tzaneen
Oppervlak
 - Dorpie 1,23 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorpie 282
 - Digtheid 230/km² (595,7/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 0730
Skakelkode(s) 015

Haenertsburg is 'n klein dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie is vernoem na CF Haenert wat saam met sy broer goud in die heuwels hier ontdek het in 1886. Nadat die nuus versprei het was die dorp die hart van wat as die Woodbrush-goudveld bekend gestaan het. Die vonds was egter binne twee jaar uitgeput.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die houtnywerheid is die belangrikste nywerheid in die distrik.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Uitsig oor Haenertsburg vanaf die dorp se begraafplaas.