Lobotidae
Voorkoms
Lobotidae | |
---|---|
Driestert (Lobotes surinamensis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Lobotidae
|
Genus: | Lobotes Cuvier, 1830
|
spesies | |
Sien teks |
Die Driesterte (Lobotidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met twee spesies wat hoort tot dié familie en een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die enigste opvallende kenmerk van die familie is die feit dat die dorsale- en anale vinne verby die basis van die stertvin gaan en dit lyk asof die familie drie sterte het. Hulle kom in al die oseane voor.
Genus
[wysig | wysig bron]Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Lobotes
- Lobotes surinamensis - Driestert
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7