Lockheed C-5 Galaxy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lockheed C-5 Galaxy
USAF C-5 Galaxy in flight.jpg
'n C-5 van die Amerikaanse Lugmag in vlug
Tipe Vragvliegtuig
Vervaardiger Lockheed Corporation
Lockheed Martin
Nooiensvlug 30 Junie 1968[1]
Bekendstelling Junie 1970
Status In diens
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
Vervaardig C-5A: 1968–1973
C-5B: 1985–1989
Aantal gebou 131 (C-5A: 81, C-5B: 50)
Eenheidskoste C-5A: US$224.29 miljoen (2016)[2]
C-5B: US$262.75 miljoen (2016)[2]
C-5C: US$129.17 miljoen (2016)[2]
C-5M: US$100.37 miljoen (2016)[2]

Die Lockheed C-5 Galaxy is 'n groot militêre vragvliegtuig, oorspronklik ontwerp en gebou deur Lockheed en word tans onderhou en opgradeer deur sy opvolger, Lockheed Martin. Dit gee aan die Amerikaanse Lugmag die vermoë om groot, ultragroot en swaar vragte tussen kontinente te vervoer. Die Galaxy het baie ooreemkomste met sy kleiner voorganger, die Lockheed C-141 Starlifter asook die latere Boeing C-17 Globemaster III. Die C-5 is een van die grootste militêre vliegtuie in die wêreld.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Bakse 1995, p. 91.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "C-5 A/B/C Galaxy and Super Galaxy". U.S. Air Force (in Engels). United States Air Force. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2017. Besoek op 11 Junie 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]