Boeing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Boeing Company
Boeing Sign.svg

Boeing 787 se eerste vlug
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1916
Hoofkantoor Chicago, Illinois,Verenigde State van Amerika
Industrie Lug- en ruimtevaart
Produkte Kommersiële lugrederye
Militêre vliegtuie
Ammunisie
Ruimtestelsels
Rekenaardienste
Inkomste Green Arrow Up Darker.svg VS$ 86.623 miljard (2013)[1]
Bedryfsinkomste Green Arrow Up Darker.svg VS$ 6.562 miljard (2013)[1]
Netto inkomste Green Arrow Up Darker.svg VS$ 4.585 miljard (2013)[1]
Bates Green Arrow Up Darker.svg VS$ 14.997 miljard (2013)
Moedermaatskappy Boeing Commercial Airplanes
Boeing Defense, Space & Security
Slagspreuk "Forever New Frontiers"
Webwerf www.boeing.com
Die Boeing 707, 1964
Boeing 737-300
Boeing 787-8 Dreamliner

Boeing (The Boeing Company) is 'n Amerikaanse maatskappy wat vliegtuie en militêre toerusting vir verdediging, lug- en ruimtevaart vervaardig. Sy passasiersvliegtuie (soos die Boeing 737 en 747) word deur lugdienste oor die hele wêreld gebruik.[2]

Die maatskappy is in 1916 deur William Edward Boeing in Seattle, Washington gestig. In 1997 het hulle hul belangrikste mededinger, McDonnell Douglas, gekoop. Boeing se hoofkantoor is vanaf 2001 in Chicago, Illinois in die Verenigde State, met sy grootste vervaardigingsfasiliteite naby Seattle.

In 2015 het die maatskappy 'n omset van byna US$ 100 miljard gehad, waarvan twee derdes vanaf siviele passasiers- en vragvliegtuie afkomstig was.[3] Boeing lewer in hierdie jaar 762 vliegtuie en het teen die einde van die boekjaar kontrakte gehad om 'n verdere 5800 vliegtuie te lewer.[3] In 2015 het die maatskappy 161 400 werkers in diens gehad.[3]

Lys van Boeing se passasiersvliegtuie[wysig | wysig bron]

Onttrekte vliegtuie[wysig | wysig bron]

In gebruik[wysig | wysig bron]

Toekomstige vliegtuie[wysig | wysig bron]

Militêre vliegtuie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 "BOEING CO 2013 Annual Report Form (10-K)". United States Securities and Exchange Commission. 14 Februarie 2014. 
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) "Full Year Results 2015, 27 Januarie 2016" (PDF).  Onbekende parameter |bezochtdatum= geïgnoreer (help)