Gaan na inhoud

Lophiidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lophiidae
Lophius piscatorius
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Lophiidae
Genera

Lophiodes
Lophiomus
Lophius
Sladenia
Sien teks vir spesies.

Die Monnikvisse (Lophiidae) is 'n vis-familie wat in die orde Lophiiformes. Daar is 4 genera met ongeveer 25 spesies in die familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Visse van hierdie familie het groot monde met tande wat na binne gerig is. Die kop en die voorste gedeelte van die liggaam is plat en wyd en die voorkop het stekels, knoppe en riffels op. Daar is ook tentakels op die kop en rug aanwesig. Die grootte wissel van 30 cm tot 1.2 m. Die familie is jagters en eet slegs ander vis.

Genus

[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Lophius
  • Lophius budegassa
  • Lophius vomerinus - Monnik

Sien ook

[wysig | wysig bron]