Lynkol-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lynkol-ghieliemientjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. lineomaculatus
Binomiale naam
Barbus lineomaculatus
Boulenger, 1903

Die Lynkol-ghieliemientjie (Barbus lineomaculatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavango-, Kunene-, Zambezi- en Limpoporiviere en ook in Sentraal- en Oos-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Line-spotted barb.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het 'n slanke lyf met twee pare baarde om die mond. Die vis is deurskynend bruin aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant. Die skubbe op die sylyn het 'n swart rant. Daar is ook 'n ry swart kolle op die sye wat soos 'n lang lyn lyk. Die mannetjies word helder geel tydens die broeityd. Die vis word tot 75 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle woon in 'n groot verskeidenheid habitate van klein strome tot groot riviere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]