Lys van anione
Voorkoms
Naam | Formule | Oksidasietoestand | Sentrale element | Ligand |
---|---|---|---|---|
permanganaat | MnO4- | +7 | Mangaan | Suurstof |
perchloraat | ClO4- | +7 | Chloor | Suurstof |
chloraat | ClO3- | +5 | Chloor | Suurstof |
chloriet | ClO2- | +3 | Chloor | Suurstof |
hipochloriet | ClO- | +1 | Chloor | Suurstof |
chloried | Cl- | -1 | Chloor | - |
sulfaat | SO42- | +6 | Swael | Suurstof |
tiosulfaat | S2O32- | +5 en -1 | Swael | Suurstof / Swael |
tiosianaat | SCN- | +4 | Koolstof | Swael / Stikstof |
sulfiet | SO32- | +4 | Swael | Suurstof |
sulfied | S2- | -2 | Swael | - |
nitraat | NO3- | +5 | Stikstof | Suurstof |
nitriet | NO2- | +3 | Stikstof | Suurstof |
fosfaat | PO43- | +5 | Fosfor | Suurstof |
tiofosfaat | PS43- | +5 | Fosfor | Swael |
fosfiet | PO33- | +3 | Fosfor | Suurstof |
tetrachlorosinkaat | ZnCl42- | +2 | Sink | Chloor |
silikaat | SiO44- | +4 | Silikon | Suurstof |
karbonaat | CO32- | +4 | Koolstof | Suurstof |
waterstofkarbonaat | HCO3- | +4 | Koolstof | Suurstof |
sianied | CN− | +4 | Koolstof | Stikstof |
hidroksied | OH− | -2 | Suurstof | Waterstof |
molibdaat | MoO2−4 | +6 | Molibdeen | Suurstof |
wolframaat | WO2−4 | +6 | Wolfram | Suurstof |
fluoried | F- | -1 | Fluoor | - |
boraat | BO3−3 | +3 | Boor | Suurstof |
selenied | Se2− | -2 | Seleen | - |
Organiese anione
[wysig | wysig bron]Naam | Formule | |
---|---|---|
formiaat[1] | ||
asetaat | ||
propionaat | ||
butiraat | ||
laktaat | ||
malonaat | ||
suksinaat |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Tyskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 6 (4) 1987". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2016.